Vrae en antwoorde

As ons nie tervrede is met die au pair nie, kan ons wissel?

Natuurlik probeer ons by u 'n passende au pair te plaas sodat 'n herplasing nie nodig is nie. Indien dit wel gebeur dat daar 'n breuk kom of deur omstandighede sal ons dit met beide partye bespreek en 'n voordelige oplossing vir beide soek. Ons het hiervoor 'n krisisbestuurstrategie.

Hoe moet die au pair betaal word?

U betaal 'n maandelike bedrag aan The Au Pair waarvan ons die au pair betaal. Ons het vir die au pair 'n eie bankrekening oopgemaak.

Hoeveel sal 'n au pair my op jaarbasis kos?

Vir die au pair diens moet u rekening hou met €700 per maand. Dit sluit woonkostes uit.

Kan ons self ons au pair kies?

U ontvang 'n profiel van 'n au pair wat deur The Au Pair geselekteer is aan die hand van u wense. Indien u nie met die profiel tevrede is nie, gaan ons gewoon verder op soek na die perkfekte au pair vir u.