Tussenganger en soveel meer

Geluk! U het self 'n au pair gevind. Al wat u nou kort is 'n au pairburo wat kan help met u aanvraag.

Die nuwe wet stel nuwe eise aan die gasgesin en die au pairburos. Dit is nie meer voldoende om alleen as tussenganger vir die viusmproses op te tree nie. As au pairburo neem ons 'n groot gedeelte van die sorgplig, bewaarplig en inligtingsplig by u oor.

Natuurlik is die "werwing en plasing" vir u gesin nie op van toepassing nie en hiervoor bring ons geen kostes in berekening nie.

Wel neem ons die au pair onder ons vlerke en reël die volgende:

  • Voorbereiding en kontact met julle au pair voor haar koms
  • The Au Pair ontmoet julle au pair op de lughawe en begelei haar vir 'n dag vir aklimatisering en oriëntasie in Nederland voordat hy/sy u gesin ontmoet.
  • The Au Pair verzorg die vervoer van die au pair na die gastgesin
  • Maandelikse sakgeld van €340 per maand + €10 belgoed
  • Au pair bankrekening vir sakgeld
  • Sorg- en reisversekering
  • Nederlandse taalkursus
  • Museumjaarkaart
  • Dal voordeel treinkaart
  • 2 Kulturele kennismakingsdae georganiseer deur The Au Pair
  • 24-uurs noodhulplyn vir au pairs
  • Driemaandelikse kontactmomente
  • Halfjaarlikse evaluasie
  • Bonus maand( 13de maand) na afloop van 'n suksesvolle jaar

U betaal €380 aan die begin en maandeliks €655 vir iedere maand dat die au pair by u woon.

Hou rekening met die feit dat 'n au pair nie langer as 364 dae kan bly.

Registreer nou of neem direk kontak met ons op.

Ons help u graag.