Die volgende voorwaardes geld indien u wil deelneem aan die kulturele uitruilingsprogram:
- 'n Kulturele uitwisselingsprogram waar die au pair as ‘n volwaardige gesinslid aanvaar word.
- Bestaan uit 2 of meer gesinslede
- Beskik oor 'n eie kamer met 'n bed, kas, internet, verwarming en toegang tot 'n telefoon vir die au pair.
- Het 'n au pair nodig vir maksimum 30 werksure per week, maksimaal 8 ure per dag (oppastye bygetel) en 2 dae vry per week
- Het ten minste 1 jaar voldoende inkomste en voldoen aan die wettelike norm van 1.5.keer die wettelike minimumloon in Nederland.
- Gee gratis kos en inwoning.
- Betaal sakgeld (max. wettelik toegestane bedrag) van €10 bel belgoed aan au pair.
- De au pair mag ligte huishoudelike werksaamhede verrig. U het 'n skoonmaker vir groote werksaamhede.
- Saam met die au pair 'n dagindeling afspreek.
- Geen kontak mag onderteken word waar daar 'n geldboete aan die au pair word geeis.
- Betaal de koste vir die verpligte TBC toets van die au pair
- Stel 'n fiets beskikbaar vir die au pair.
- Is tussen 18 en 30 jaar oud by aanvand van die reis
- Het 'n geldige Suid-Afrikaanse paspoort
- Kom vir maksimaal 1 jaar na Nederland as au pair.
- Het nie eerder 'n verblyfsvergunning vir 'n kulturele uitwisseling gehad nie.
- Was nog nooit onwetting in Nederland
- Het nie eerder vir die gasgesin gewerk nie. Ook nie in die buiteland nie.
- Kry polisieklaring.
- Het geen kontrak onderteken met 'n buro waar jy 'n geldboete kry as die kontrak verbreek word.
- Saam met die gasgesin 'n dagindeling maak.
- Moet in Nederland 'n sorgversekering afsluit
- Mag nie meer as €34 aan 'n bemiddelingsbedryf betaal vir inskryfgeld nie.
- Jy het by geen ander aanvrae vir 'n verblyfsvergunning verkeerde inligting verskaf nie.
- Mag geen take verrig vir iemand met spesiale sorg.
- Mag geen borg ter beschikking stellen aan een (Nederlands of buitenlands) bemiddelingsbureau of uitwisselingsorganisatie.
- Moet binne 3 maande na aankoms in Nederland 'n TB ondersoek ondergaan.
- Dokumente moet voorsien word van 'n appostile stempel.
- Het ervaring met kinders
- Het 'n geboortesertifikaat.
- In besit van 'n mediese verklaring.
- Het 'n ongehuwd sertifikaat en 'n verklaring dat jy geen kinders het nie.