Die volgende voorwaardes geld indien u wil deelneem aan die kulturele uitruilingsprogram:

  • 'n Kulturele uitwisselingsprogram waar die au pair as ‘n volwaardige gesinslid aanvaar word.
  • Bestaan uit 2 of meer gesinslede
  • Beskik oor 'n eie kamer met 'n bed, kas, internet, verwarming en toegang tot 'n telefoon vir die au pair.
  • Het 'n au pair nodig vir maksimum 30 werksure per week, maksimaal 8 ure per dag (oppastye bygetel) en 2 dae vry per week
  • Het ten minste 1 jaar voldoende inkomste en voldoen aan die wettelike norm van 1.5.keer die wettelike minimumloon in Nederland.
  • Gee gratis kos en inwoning.
  • Betaal sakgeld (max. wettelik toegestane bedrag) van €10 bel belgoed aan au pair.
  • De au pair mag ligte huishoudelike werksaamhede verrig. U het 'n skoonmaker vir groote werksaamhede.
  • Saam met die au pair 'n dagindeling afspreek.
  • Geen kontak mag onderteken word waar daar 'n geldboete aan die au pair word geeis.
  • Betaal de koste vir die verpligte TBC toets van die au pair
  • Stel 'n fiets beskikbaar vir die au pair.

Die gasgesin

  • Is tussen 18 en 30 jaar oud by aanvand van die reis
  • Het 'n geldige Suid-Afrikaanse paspoort
  • Kom vir maksimaal 1 jaar na Nederland as au pair.
  • Het nie eerder 'n verblyfsvergunning vir 'n kulturele uitwisseling gehad nie.
  • Was nog nooit onwetting in Nederland
  • Het nie eerder vir die gasgesin gewerk nie. Ook nie in die buiteland nie.
  • Kry polisieklaring.
  • Het geen kontrak onderteken met 'n buro waar jy 'n geldboete kry as die kontrak verbreek word.
  • Saam met die gasgesin 'n dagindeling maak.
  • Moet in Nederland 'n sorgversekering afsluit
  • Mag nie meer as €34 aan 'n bemiddelingsbedryf betaal vir inskryfgeld nie.
  • Jy het by geen ander aanvrae vir 'n verblyfsvergunning verkeerde inligting verskaf nie.
  • Mag geen take verrig vir iemand met spesiale sorg.
  • Mag geen borg ter beschikking stellen aan een (Nederlands of buitenlands) bemiddelingsbureau of uitwisselingsorganisatie.
  • Moet binne 3 maande na aankoms in Nederland 'n TB ondersoek ondergaan.
  • Dokumente moet voorsien word van 'n appostile stempel.
  • Het ervaring met kinders
  • Het 'n geboortesertifikaat.
  • In besit van 'n mediese verklaring.
  • Het 'n ongehuwd sertifikaat en 'n verklaring dat jy geen kinders het nie.

Die au pair