Ons bied die volgende dienste aan:

Service pakket

  • Kennismakingsgesprek (gratis)
  • Aanlynvraelys en opstel van profiel
  • Onderhoud met beide partye
  • Voorstel vir gepasde plasing

Keuses en plasing

  • Advies oor reisdokumente
  • Tref finale reëlings en bespreek die vliegtuigkaartjie
  • Au pair handleiding en voorbereidingsdag
  • Noodhulpopleiding (indien nodig)
  • Oriënteringsdag met The Au Pair Nederland

Voorbereiding

  • Verskaf Au Pair bankrekening vir maandelikse sakgeld
  • Telefoonkaart
  • Mediese- en reisversekering
  • Nederlandse taalkursus
  • Museumkaart en treinkaart

Sakgeld en hulpbronne

  • 24 uur-hulplyn
  • Kwartaallikse kontrole
  • Halfjaarlikse evaluasie
  • 2 kulturele aktiwiteite

Nasorg